Hoërskool Dinamika
Secondary school
Welkom by Hoërskool Dinamika se offisiële Facebook bladsy. Dinamies beteken om met liefde, deernis en geloof te gee en te neem sodat ons vrolik, voluit en beheersd, in die skool van 1ste keuse en hierna, kan lewe. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Hoërskool Dinamika
Loading comments-box...
Elwet W. 2014-08-02
Gan iemand nie die gasvryheids klas sterkte toewens met die kompetisie wat hulle an deelneem by Die Glen die naweek nie? Of is dit net sport?

Updates from Hoërskool Dinamika
Hoërskool D. 2015-08-03
Dames en here. Hiermee gee ek die verslag deur van Juff. Appel en haar O/14 dames wat Vrydag aan die Gauteng Kampioenskappe deel geneem het. Poel wedstryde: -Dinamika wen H/s Monument 15-13 -Dinamika wen H/s Dr. Malan 13-8 -Dinamika wen H/s Garsfontein 1

Hoërskool D. 2015-07-23
Vandag hardloop die fikse mense weer hulle bene af in die landloop. Sterkte ouens ons almal hou vir jul duim vas! Hou bene, hou!!

Kyk nou net weer!! Juffrou Appel en haar meisies kan! Die O/14 netbal meisies oorheers toe gister die "winter games" en kom skoonskip daarvan terug! Baie geluk julle dames! Julle is netbal!!

Hoërskool D. 2015-07-22
Ons sê graag aan ons o/14 netbal meisies baie sterkte met vandag se winter games! Ons weet julle gaan ons trots maak!!

Hoërskool D. 2015-07-21
Date:25/7/2015 Time:9:00-14:00 Venue:Hoërskool Dinamika, 55 Roy Cambell str, Brackenhurts, Alberton Event:Classic Car Show in Aid to raise Funds for The Adorable Bully Rescue. A school/student project for Mandela-Ubuntu day. Entrance:R5 pp kids under 12 F

Popularity of Hoërskool Dinamika
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in February:
Hoërskool Dinamika has a total of 6511 visitors (checkins) and 6517 likes.
1 reviews of Hoërskool Dinamika.
Average grade
1
av 5.