Primêre Meisieskool Oranje
open now, until 15:00
Primary school
Hartlik welkom by Oranje Primêr. Ons is 'n trotse skool met 'n trotse tradisie en soos een groot fami Update description
Reviews
Updates (5)
Review Primêre Meisieskool Oranje
Loading comments-box...
Updates from Primêre Meisieskool Oranje
Primêre Meisieskool O. 2017-02-07
Brandon Beack het vanoggend ons graad 4-7 dogters in die saal kom toespreek. Hy was 'n gimnas wat aan die 2012 Olimpiese Spele sou deelneem, maar weens 'n ongeluk tydens sy voorbereiding vir die Spele, is hy verlam. Die "Walk with Brandon Foundation" is

Op Donderdag 2 Februarie het die Produksie 2000 span in Eendjieland kom kuier en die dogters het dit baie geniet. Die produksie het gefokus op Respek, veral selfrespek, waarsonder ’n kind dit moeilik vind om by die huis en skool optimaal te funksioneer. R

Primêre Meisieskool O. 2017-02-01
Op Vrydag 27 Januarie het die Kwaakblad-redaksiespan ‘n fotografie- en opleidings- kursus bygewoon. Die kursus was vol opwinding en het die dogters die geleentheid gebied om te leer hoe om kreatiewe en prettige foto’s te neem. Die doel van die kursus wa

Primêre Meisieskool O. 2017-01-31
Donderdag 26 Januarie was dit Lofeendjies! Die dogters het lekker gesing saam met die musiekspan. Die bewegings saam met die liedjies was soos altyd ‘n groot gunsteling vir die dogters! Mev. Beatrice Theron het die woordbedienning op so spesiale wyse ged

Primêre Meisieskool O. 2017-01-26
By ons jaarlikse kleurgala het ons dogters soos motorbote deur die water gegly! Baie geluk aan al die dogters met hulle mooi prestasies.

Popularity of Primêre Meisieskool Oranje
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in October:
Primêre Meisieskool Oranje has a total of 854 visitors (checkins) and 4001 likes.