Hoërskool Nelspruit
Secondary school Sport facility
NHS - MET 'N PLAN VIR MôRE! Update description
Reviews
Updates (5)
Review Hoërskool Nelspruit
Loading comments-box...
Updates from Hoërskool Nelspruit
Hoërskool N. 2017-10-31
Krieket: NHS se eerste span het die naweek teen Ben Vorster gespeel in die Noordvaal-semifinaal. Dit was 'n 40-beurt wedstryd as gevolg van reën. NHS kolf eerste en behaal 179/9 in hul 40 beurte. Top presteerders is NHS se kaptein Divan Jacobs met 45 lopi

Trofeë deur die Nellies gewen by die Triple J-atletiekbyeenkoms by Hoërskool Rob Ferreira die naweek. #nellietrots

Oom Hendrik het die naweek 92 jaar oud geword! NHS wens hom 'n jaar vol vreugde, geluk en gesondheid toe!

Baie geluk aan NHS se Stefan Smit wat deel is van die SA Skole Sewes A-span wat die internasionale o/18-toernooi gewen het.

Baie geluk aan die oud-Nellie Francois Jacobs wat onlangs 'n Huisgenoot Tempo-toekenning vir fliek-akteur van die jaar gewen het vir sy rol in "Vir die voëls". Dié film het ook die fliek van die jaar-toekenning gewen. Francois is tans hard aan die werk e

Popularity of Hoërskool Nelspruit
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
Hoërskool Nelspruit has a total of 5564 visitors (checkins) and 14355 likes.